Kaapstad een van dié plekke

Kaapstad is deur die invloedryke Frommer-uitgewers gekies as een van die beste bestemmings in die wêreld vir ‘n vakansie in 2009. Frommer is die uitgewer van ‘n reeks gewilde reisgidse.

Die lys bestaan uit 12 plekke wat glo jou asem sal wegslaan. Die Frommer-redaksie beskryf Kaapstad as een van die mooiste stede ter wêreld.

Lewer kommentaar

Leave a Reply