UK MBA een van bestes

Die Universiteit van Kaapstad (UK) se MBA-program is aangewys as een van die bestes ter wêreld. Die universiteit se sakeskool is nie net deur die Financial Times van Londen se Global MBA Top 100 van Januarie gelys as een van die top programme nie, maar is ook gelys as die beste waarde vir geld van almal.

Lewer kommentaar

Leave a Reply