Suid-Afrika se politieke sirkus is steeds goeie vermaak.
Sleutelwoord Argiewe:Suid-Afrika
The Rise of the Knowledge-Driven Dog Parent in South Africa
The relationship between people and their dogs has evolved dramatically in recent years.
Suid-Afrika wil die prop sit in dronkbestuur
In ’n skuif wat kelners, braaivleis-entoesiaste en oom Jan met sy “ek ry beter ná twee” kollektief laat sluk het, het die minister van vervoer Barbara Creecy aangekondig dat Suid-Afrika se dronkbestuur limiet binnekort amptelik nul gaan wees.
Suid-Afrika! Land van my hart!
Suid-Afrika!
Land van my hart!
10 Februarie
Die polisie verwyder 60 000 mense uit hul huise in Sophiatown, Johannesburg en dwing hulle om te gaan woon in Meadowlands.
4 Februarie
Die eerste Sondagkoerant verskyn in Suid-Afrika.
3 Februarie
“Chopsticks” deur Arthur de Lulli word by die Britse Museum geregistreer. De Lulli was in werklikheid die komponis Euphemia Allen (16).
5 Januarie
Die SAUK begin met gereelde televisie-uitsendings. Proefuitsendings het reeds op 5 Mei 1975 begin.
15 Oktober
Mata Hari, Nederlandse danseres wat vir die Duitsers spioeneer het, sterf voor ’n vuurpeloton.
6 September
Die Suid-Afrikaanse parlement besluit om aan die Geallieerde kant teen die Spilmoondhede oorlog te verklaar.
