Mata Hari, Nederlandse danseres wat vir die Duitsers spioeneer het, sterf voor ’n vuurpeloton.
Sleutelwoord Argiewe:1917
25 September
Die Anglo American Corporation word gestig deur sir Ernest Oppenheimer.
25 Julie
Die 41-jarige Mata Hari, die Nederlander Margaretha Geertruida McLeod, word ter dood veroordeel op aanklagte van spioenasie tydens die Eerste Wêreldoorlog.