Jonathan, ‘n dromer en wannabe-stand-up komediant in sy laat 20’s, woon steeds by sy ouers. Na nog ‘n mislukte oop-mikrofoon optrede word hy dronk en bots met sy pa se motor op pad huis toe. Dit is die laaste strooi vir sy liefdevolle maar keelvol ouers en sy pa skop hom uit die huis.
Sleutelwoord Argiewe:Lizz Meiring
Triomf
Triomf is ‘n 2008-rolprent gebaseer op die 1994-roman deur Marlene van Niekerk.
Van die rak af (uitgawe 1)
“The Human Library” is ’n wêreldwye konsep wat ’n paar jaar gelede in Skandinawië ontstaan het.
Nuwe aanlyn reeks ondersoek die suksesgeheime van bekende Suid-Afrikaners
Dr. Johan Beukes, hoëprestasieleierskapafrigter en inspirerende spreker, het pas ’n opwindende nuwe aanlyn reeks bekendgestel wat op suksesvolle Suid-Afrikaners fokus.
Een keer ’n week is genoeg
Hoe om hul vroue te verstaan en te hanteer.
Wen kaartjies vir Lizz Meiring se Elke Ander Duim ‘n Dame
Een leser kan toegang wen tot Elke Ander Duim ‘n Dame op 2 Augustus om 17:00.
Elke ander duim ‘n dame
Lizz Meiring se eenvroustuk, Elke Ander Duim ‘n Dame vertel, vier en satiriseer moderne Suid-Afrikaanse mans en vrouens.
Die weduwee se sjampanje
’n Ware maar onbekende verhaal van die weduwee Clicquot wat die eerste egte, suiwer sjampanje ter wêreld gemaak het.
Non met vakansie
Anna het op 18 as Afrikaanse, Protestantse middelklasmeisie geroepe gevoel om ’n non te word.
Vlakvarkfees 2019
Feesgangers kan hierdie jaar weer hulle veldskoene aantrek wanneer vir die derde Vlakvarkfees.