‘n Greep uit die lewe van die Beeslaer-familie van Frik Du Preezstraat 24, Damnville, vanuit die perspektief van hul hond, Tsjaka – ‘n pavement special.
Sleutelwoord Argiewe:Brümilda van Rensburg
Jonathan Die Movie
Jonathan, ‘n dromer en wannabe-stand-up komediant in sy laat 20’s, woon steeds by sy ouers. Na nog ‘n mislukte oop-mikrofoon optrede word hy dronk en bots met sy pa se motor op pad huis toe. Dit is die laaste strooi vir sy liefdevolle maar keelvol ouers en sy pa skop hom uit die huis.
Agter elke man
Na die tweede TV-reeks is die program opgevolg met die rolprent Agter Elke Man.
Eendag vir altyd
Eendag vir altyd is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 8 Februarie 1985 vrygestel is.
Nag van vrees
Nag Van Vrees is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1985 uitgereik is.
Vyfster – Die Slot
Vyfster: Die Slot is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1985 vrygestel is.
Mirakel
Dis 1938. Met die Depressie sukkel mense om te oorleef. ’n Teatergeselskap onder die leiding van die befaamde akteur Dante du Pré bevind hulle in ’n klein dorpie in die hoop om ’n bietjie verligting te bring met ’n opvoering en sodoende ook die baie leë geldkoffer weer ’n bietjie aan te vul. Maar een …
Nominasies vir die Nasionale Silwerskermfeestoekennings
Die kykNET Silwerskermfees het die eerste nominasies van die jaarlikse Nasionale Silwerskermtoekenningsgeleentheid bekend gemaak.
#Aardklop13 Telbord
Die #Aardklop13 Telbord hou telling van die gewildste produksies en kunstenaars by Aardklop 2013.
As ek reg onthou
’n Beroemde akteur en ewe beroemde aktrise, albei afgetree, bevind hulself in dieselfde aftreeoord.