Agter Elke Man was ‘n drama TV-reeks wat vir die eerste keer op 5 September 1985 op TV1 uitgesaai is. Na die tweede reeks is die program opgevolg met die rolprent Agter Elke Man, wat op 28 September 1990 vrygestel is.