Twintig jaar nadat die wildboer Kobus le Grange sy plaas verlaat het waar sy vrou, Jenny, dood is nadat sy deur ’n leeu aangeval is, keer sy seun, Rupert, terug saam met ou Tientong, ’n plaaswerker. Hy wil die vervalle plaas weer regruk, maar nes sy pa jare tevore het hy sonde met die bure en raak hy verlief op een van hul dogters, Ankia. Om sake te vererger het Rupert ’n mededinger wie se jaloesie geen perke ken nie.
Sleutelwoord Argiewe:Lieb Bester
Agter elke man
Na die tweede TV-reeks is die program opgevolg met die rolprent Agter Elke Man.
Die rebel
Die rebel is ‘n Afrikaanse film uitgereik in 1976.
Jakkalsdraai se mense
Wena Naude se trefferprent Jakkalsdraai se mense gaan oor n mynramp wat almal in die dorp van Jakkalsdraai raak en verander.