Twintig jaar nadat die wildboer Kobus le Grange sy plaas verlaat het waar sy vrou, Jenny, dood is nadat sy deur ’n leeu aangeval is, keer sy seun, Rupert, terug saam met ou Tientong, ’n plaaswerker. Hy wil die vervalle plaas weer regruk, maar nes sy pa jare tevore het hy sonde met die bure en raak hy verlief op een van hul dogters, Ankia. Om sake te vererger het Rupert ’n mededinger wie se jaloesie geen perke ken nie.
Sleutelwoord Argiewe:1973
Môre, môre
Môre, Môre is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1973 vervaardig is.
20 Oktober
Die Sydney-operahuis in Australië word vir die publiek oopgestel.
31 Julie
Die Amerikaanse ruimtetuig Ranger 7 sein die eerste nabyfoto’s van die maan na die aarde.
Aanslag op Kariba
Aanslag op Kariba is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1973 uitgereik is.
Groetnis vir die Eerste Minister
Groetnis vir die Eerste Minister is ’n Afrikaanse rolprent wat op 24 September 1973 vrygestel is.
Die wit sluier
Die Wit Sluier is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1973 uitgereik is.
Die bankrower
Die Bankrower is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1973 uitgereik is. Manie van Rensburg was die regisseur, vervaardiger en een van die skrywers.