Die Prince van Pretoria het homself op 15 Julie 1993 op 21-jarige ouderdom in ‘n parkade vergas.
Sleutelwoord Argiewe:Madel Venter
Wolhaarstories
Die eerste en enigste Afrikaanse rolprent waarin Leon Schuster gespeel het.
Dit was aand en dit was môre
Dit was aand en dit was môre is ‘n Afrikaanse film wat in 1978 verskyn het.
Die vlindervanger
Die vlindervanger is ‘n Afrikaanse film uitgereik in 1976.
Aanslag op Kariba
Aanslag op Kariba is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1973 uitgereik is.
