Die Prince van Pretoria is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1992 uitgereik is. Die rolprent het ‘n begroting van ongeveer 1 miljoen rand gehad. Die persoon waarop die prent gebaseer is, Glendon Macgregor, het homself op 15 Julie 1993 op 21-jarige ouderdom in ‘n parkade vergas.