Kobus Roos se filmografie sluit in die bekroonde kortfilm -stof, die eksperimentele films Farewell (2000) en Fruit asook ´n TV-reeks vir KykNet in 13 dele met die titel Ietermagô.
Sleutelwoord Argiewe:Haydee Hollander
Lord of the Dance
Flatley se Lord of the Dance is die dansvertoning met die hoogste inkomste wêreldwyd tot op datum, met kaartjieverkope digby die $400,000,000.
Piet Koornhof
Piet Koornhof is in Suid-Afrika gebore maar van Nederlandse afkoms. As solis en kamermusikant het hy saam met verskeie orkeste opgetree in Suid-Afrika, Namibië, Swaziland, die VSA, Skotland, Engeland, Spanje, België, Frankryk, Israel, Switserland, Nieu-Seeland en Rusland.
Laaste brief uit Amerika
Essais en bekroonde uitsaaier, Alistair Cooke, is op 30 Maart 2004 in die ouderdom van 95 jaar oorlede. Cooke het onlangs sy uittrede aangekondig as gevolg van swak gesondheid.
My boetie se sussie se ou
Dit is nou 18 jaar later en John Smith is steeds ´n Londense taxi bestuurder, woonagtig in Highgate met sy vrou Mary en in Finchley met vrou Barbara.
One Flew Over the Cuckoo’s Nest
Volgens ‘n naslaanbron, is die titel van die boek afgelei van ‘n wiegeliedjie uit die Mother Goose reeks met die naam Vintery, Mintery, Cutery, Corn
King Lear
Familiegevegte, ondankbaarheid, paternalisme, verdeling van bates, liefde, wellus, lojaliteit, verraad, kranksinnigheid, haat en wraak. Klink na net die regte bestanddele vir ‘n sepie of hoe, maar eintlik is al bogenoemde temas teenwoordig in Shakespeare se grootse tragedie, King Lear.
A Midsummer Nights Dream
Die Akteur-Sentrum skop die Tesson Teater seisoen af met Dorothy Ann Gould se produksie van William Shakespeare se komedie, A Midsummer Nights Dream.
Naòmi Morgan
Die sukses van ´n eenmanstuk of ´n stuk met ´n klein rolverdeling lê in ´n goed geskrewe teks, klank en vindingryke regie en ´n akteur wat die essensie van ´n karakter kan blootlê.
Bernarda Swart
Bernarda Swart (née Vorster) is ‘n Rustenburger van afkoms waar sy klavier en vioollesse by die Rustenburg Musiek Konserwatorium geneem het.