In die feestelike gees van Aardklop bied Piet Koornhof en Tinus Botha ’n program van lighartige, strelende en prettige klassieke musiek.
Sleutelwoord Argiewe:Piet Koornhof
#Aardklop Om die wêreld in 80 minute
Maak gereed vir ’n klassieke avontuur om die wêreld – van Fritz Kreisler in Oostenryk tot by Ástor Piazzolla in Argentinië, met draaie in Skandinawië, Noord-Amerika en Oos-Europa.
#Aardklop Russiese trio’s
Drie van Suid-Afrika se voorste instrumentaliste speel aangrypende klaviertrio’s.
#Aardklop Kamermusiek van Brahms
Johannes Brahms het kamermusiek tot ’n hoogtepunt gevoer gedurende die tweede helfte van die negentiende eeu.
Adapt or Fly
Aanpas of vlieg? Tannie Evita Bezuidenhout, Kidi Amin, Pik Botha. Nowell Fine, Piet Koornhof, Mevrou Petersen, die ou Krokodil, Madiba en die dansende DA kom tot ons redding.
Piet Koornhof
Piet Koornhof is in Suid-Afrika gebore maar van Nederlandse afkoms. As solis en kamermusikant het hy saam met verskeie orkeste opgetree in Suid-Afrika, Namibië, Swaziland, die VSA, Skotland, Engeland, Spanje, België, Frankryk, Israel, Switserland, Nieu-Seeland en Rusland.