Die Wits Trio maak hul debuut by die Nasionale Kunstefees met die musiek van Johannes Brahms.
Sleutelwoord Argiewe:Johannes Brahms
#Aardklop Kamermusiek van Brahms
Johannes Brahms het kamermusiek tot ’n hoogtepunt gevoer gedurende die tweede helfte van die negentiende eeu.
Die klassieke vuvuzela
Musikante van die Berlin Konzerthaus Orchestra, onder begeleiding van Helge von Niswandt, demonstreer die klassieke vuvuzela.
