#Aardklop Kamermusiek van Brahms

Kamermusiek van Brahms,
Roekeloos,
4 September.

Johannes Brahms het kamermusiek tot ’n hoogtepunt gevoer gedurende die tweede helfte van die negentiende eeu.

Dié program – in ’n Romantiese styl – is liries en opwindend en sal liefhebbers van klassieke musiek bekoor.

Piet Koornhof (viool), Human Coetzee (tjello), Elmarie van der Vyver (altviool) en Waldo Weyer (klavier) kan gehoor word in hierdie uitvoering van Brahms se Strykkwartet in A, op. 26 en die Trio in C mineur, op. 100.

Genre: Klassieke musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Almal welkom
Tydsduur: 85 minute
Kaartjies: R 110
Plek: kykNET Konservatorium, Potchefstroom
Datum: 8 Oktober 10h00

Aardklop 2014

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply