Drie van Suid-Afrika se voorste instrumentaliste speel aangrypende klaviertrio’s.
Sleutelwoord Argiewe:Human Coetzee
#Aardklop Kamermusiek van Brahms
Johannes Brahms het kamermusiek tot ’n hoogtepunt gevoer gedurende die tweede helfte van die negentiende eeu.
