Russiese trio’s,
Roekeloos,
9 September.
Roekeloos,
9 September.
Drie van Suid-Afrika se voorste instrumentaliste – Piet Koornhof (viool), Human Coetzee (tjello) en Olga Tsihelashvili (klavier) – speel aangrypende klaviertrio’s van Arensky, Sviridof en Chebodarian.
Hartstogtelike, vurige en meesleurende Russiese en Armeense kamermusiek uit die negentiende en twintigste eeu.
Genre: Klassieke musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Almal welkom
Tydsduur: 75 minute
Kaartjies: R 120
Plek: kykNET Konservatorium, Potchefstroom
Datum: 7 Oktober 17h00
