Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Kategorie Argiewe:Musiek

Lente in die lug – Amira Willighagen

Amira Willihagen

Vier die Lente met ‘n inspirerende konsertervaring deur die internasionaal bekroonde Amira Willighagen. Amira het harte regoor die wêreld verower toe sy Holland’s Got Talent op negejarige ouderdom gewen het.

Gepubliseer deurRoekeloos14/09/202610/09/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Amira WillighagenLos kommentaar op Lente in die lug – Amira Willighagen

Richann Brüssow – Mielielande

Richann - Mielielande

Met sy splinternuwe enkelsnit, “Mielielande”, nooi Richann luisteraars om terug te keer na die eenvoud van liefde, die skoonheid van die platteland en die herinneringe wat vir ’n leeftyd by ’n mens bly.

Gepubliseer deurRoekeloos13/09/202610/09/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Richann BrüssowLos kommentaar op Richann Brüssow – Mielielande

Carmen van Tonder se Oorlog

Carmen van Tonder

Oorlog is ‘n kreet. ‘n Lied vir elkeen wat al gevoel het hulle is vasgevang in ‘n stryd met hulself, die wêreld, verhoudings of enige ander uitdaging wat dit laat voel asof oorwinning buite bereik is.

Gepubliseer deurRoekeloos11/09/202610/09/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Carmen van TOnderLos kommentaar op Carmen van Tonder se Oorlog

Afrikaans, My Taal (FAK Weergawe)

Afrikaans my taal FAK weergawe Logan Pietersen

Afrikaans is nie net ’n taal wat Logan Pietersen sing nie — dit is iets wat hy dra.

Gepubliseer deurRoekeloos09/09/202604/09/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: FAK, Johannesburg Children’s Choir, Logan Pietersen, Vonk Musiek, Wynand DavelLos kommentaar op Afrikaans, My Taal (FAK Weergawe)

Zoé ruk die masker af oor uitbranding en die prys van drome

Zoé

Die Afrikaanse kunstenaar Zoé keer terug met haar nuwe enkelsnit, “My Hede” — ’n eerlike, angstige en diep persoonlike lied wat die spanning vasvang tussen drome
najaag, uitbranding oorleef en probeer sin maak van die wêreld waarin jy jouself bevind.

Gepubliseer deurRoekeloos07/09/202604/09/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: ZoéLos kommentaar op Zoé ruk die masker af oor uitbranding en die prys van drome

Gly mamma gly

Gly mamma gly - Millennium

Afrikaanse rockgroep Millennium is terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat luisteraars van die eerste sekonde af op ’n wilde, energieke rit neem.

Gepubliseer deurRoekeloos03/09/202603/09/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: MillenniumLos kommentaar op Gly mamma gly

Huis toe – Loufi

Huis Toe - Loufi

“Hierdie song is vir die broken winged bird,” sê Loufi.

Gepubliseer deurRoekeloos02/09/202602/09/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: LoufiLos kommentaar op Huis toe – Loufi

Weskus-wals

Weskus Wals

Christiaan Baartman, bekend as een van Suid-Afrika se vriendelikste kunstenaars, stel sy nuwe enkelsnit, “Weskus-wals”, bekend — ’n warm, vreugdevolle liefdeslied wat gebore is uit ’n besonderse ware verhaal van noodlot, afstand en liefde met die eerste oogopslag.

Gepubliseer deurRoekeloos01/09/202603/09/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Christiaan BaartmanLos kommentaar op Weskus-wals

Om jou pa te wees

Francois Boyce - Om Jou Pa Te Wees

Francois Boyce vier die voorreg van vaderskap in sy nuwe enkelsnit: “Om Jou Pa te Wees”.

Gepubliseer deurRoekeloos31/08/202631/08/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Francois Boyce, Rudi ClaaseLos kommentaar op Om jou pa te wees

Hoor jy my?

Hoor jy my - Aidan Kade

Dié lang verwagte enkelsnit bied ’n aangrypende musikale ervaring wat rou emosie, eerlike storievertelling en grensverskuiwende klanke saamweef in ’n unieke luisterervaring.

Gepubliseer deurRoekeloos30/08/202631/08/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Aidan KadeLos kommentaar op Hoor jy my?

Posts pagination

1 2 3 … 317 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Bafunny Bafunny 2026
  • Lente in die lug – Amira Willighagen
  • Richann Brüssow – Mielielande
  • Die grot
  • Carmen van Tonder se Oorlog

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Fer oor Vergete herinneringe
  • Zoé ruk die masker af oor uitbranding en die prys van drome – Roekeloos.co.za oor Zoé is besig om golwe te maak
  • Chubby addict oor Verlig se eerste
  • Roekeloos oor Die Moot
  • riyaan wilson oor Die Moot

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier