Na die vrystelling van haar vorige enkelsnit “Klein Dinge” en die sukses van haar debuutenkelsnit “Masker” keer die Suid-Afrikaanse sangeres, liedjieskrywer, skrywer en spreker Felécia Pretorius van Lydenburg terug met haar mees betekenisvolle projek nóg.
