Stuart Taylor is terug met sy kenmerkende mengsel van snaakse stories en spitsvondige grappies in Laughable.
Sleutelwoord Argiewe:Nasionale Kunstefees
Baggage
In ’n uur van histerie en komedie wil die internasionaal bekroonde buikspreker Conrad Koch persoonlik raak oor sy bagasie.
Dude! Wa’s my bakkie?
Nadat hy ontdek het dat sy bakkie gesteel is, onthou Dean September (Le Cordeur) die verskillende ervarings wat aan daardie wiele gekoppel is.
National Arts Festival 2023
22 Junie – 2 Julie 2023
Makhanda
National Arts Festival >>
Droomwerk
Droomwerk, geskryf en vervaardig deur die digter Pieter Odendaal in samewerking met US Woordfees, is gebaseer op Odendaal se verkenning van sy erfenis as ‘n wit Afrikaanssprekende man met ’n slawe-afkoms.
A Play On Words
’n Groep stemkunstenaars wat voorgee om stemkunstenaars te wees in hierdie spitsvondige komedie oor die manewales agter die mikrofoon.
Nasionale Kunstefees 2020
Die Nasionale Kunstefees gebeur vanjaar aanlyn.
‘Ekasi Lam’ An Ode to Kwaito, Un-Owed to Kwaito
Ekasi Lam’ An Ode to Kwaito, Un-Owed to Kwaito gaan van die standpunt uit dat daar geen ander genre as kwaito is wat die township lewe so akkuraat kan uitbeeld nie.
Cellist With Rabies
Tot op hede was daar glo net een oorlewende van ’n volwaardige geval van hondsdolheid. Die persoon het ’n radikale vorm van behandeling ondergaan, genaamd die Milwaukee-protokol.
Adrián Iaies: The Colegiales Quartet
Die Colegiales Quartet is op die been gebring om te fokus op Argentynse volksmusiek.