African Colours (#NAF-3341) is ‘n uitstalling van waterverf- en olieverfskilderye deur Sonnett Olls, wat poog om die siel van die onderwerp vas te vang.
Sleutelwoord Argiewe:Nasionale Kunstefees
Grey Matter
In die Grey Matter (#NAF-3341) kunsuitstalling, by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad, ondersoek Anton Brink die emosionele en visuele skakerings van grys.
Staude landskappe
Chanelle Staude (#NAF-3341) plak haar olieverf dik aan en verf met rojale hale om tipiese Oos-Kaapse landskappe te skep wat jou oë vasgryp.
Through the Eye
Drie vroulike kunstenaars verken landskappe, stede en binnekamers.
