Drie vroulike kunstenaars verken landskappe, stede en binnekamers. Die drie, Estelle Marais, Gill Maylam en Diane Mclean, deel ‘n geloof in persoonlike waarneming en die skilderkuns.
Nasionale Kunstefees 2009, Grahamstad
Plek: Albany-wetenskapsmuseum – #NAF-3341
