In 1887 ontmoet Annie Sullivan en Helen Keller mekaar – ’n ontmoeting wat hul lewens onherroeplik verander.
Sleutelwoord Argiewe:Hennie van Greunen
Rokkie
Hierdie is die verhaal van ‘n 50-jarige transgender persoon van die Kaapse Vlaktes.
Kinnes
Anwaar kry ’n taste van fame wanneer hy ’n gangster in ’n fliek speel, maar hoeveel daarvan is acting?
Altaar
Sewe vriende, Model C-born frees, gaan stap vir oulaas saam in die Sederberge voordat hul lewens verskillende rigtings inslaan.
#VSKunstefees Pleisters vir die dooies
Hy leer by die ander: Sandy Hook. Columbine.
#suidoosterfees Die song wil my nie los nie
Die finaliste van ATKV-Liedjieslypskool 2015 se songs word nou nie net meer gehoor nie, maar hulle word ook gesien.
#Woordfees Rachelle Greeff Die naaimasjien en ander stories
Rachelle Greeff gesels met Hennie van Greunen oor haar nuwe kortverhaalbundel, Die naaimasjien en ander verhale.
Fiëstas gaan die sterre laat skitter
Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die blou-tapyt uit vir ‘n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer.
#Aardklop Wentel
Tafelberg is ’n eiland. Emma, haar pa en ’n groep desperate vlugtelinge klim op ’n trein na die Karoo, weg van die dreigende water wat alles kom terugeis.
#innibos 4000 myl
Wanneer die 92 jarige Vera een oggend ’n lawaai in die haar woonstel hoor, weet sy nie of sy wakker is of droom nie.