Van ’n spesiaal saamgestelde kamerorkes en immergewilde koor, tot kwartette, trio’s, duette en hope ander musikale verrassings.
Sleutelwoord Argiewe:Joshua na die Reën
Joshua na die Reën en Karlien van Jaarsveld se musiekvideo
Die twee bekroonde sangers en liedjieskrywers, Joshua na die Reën (JNDR) en Karlien van Jaarsveld het onlangs hulle liefdes-duet vrygestel wat luisteraars en aanhangerss se asems behoorlik weggeslaan het.
Joshua na die Reën en Karlien van Jaarsveld span kragte saam vir liefdesduet
Wanneer twee gewilde en geliefde musikante kragte saamspan om ’n besonderse liefdesliedjie op te neem, kan die eindresultaat niks anders as betowerend wees nie.
Joshua na die Reën & Band
Joshua na die Reën deel ou en nuwe musiek … saam met ‘n band.
Joshua na die Reën bring lig
Joshua na die Reën is enig in sy soort en elke projek wat hy aanpak word op ’n outentieke manier benader.
Die Vallei
Tien jaar ná Lig op die Horison, een van die multi-bekroonde sanger en liedjieskrywer, Joshua na die Reën se eerste groot treffers, is hy steeds besig om harte te verower met sy betekenisvolle musiek, unieke styl, diep lirieke en besonderse klank.
Solo – Joshua na die Reën
Joshua na die Reën bring weer ‘n SOLO musiekbelewenis na die Drostdy Teater se verhoog.
Wandel en Vlieërs
Joshua na die Reën stel twee nuwe enkelsnitte vry, “Wandel” en “Vlieërs”.
Kersfees Skouspel vanjaar in Kaapstad en Pretoria
Vanjaar se Kersfees Skouspel word by die Grand Arena van GrandWest in Kaapstad op Saterdag, 14 Desember om 20:00 aangebied en keer daarna terug na die Sun Arena, Time Square in Pretoria op Maandag, 16 Desember om 15:00.
Leo Sayer kom Suid-Afrika toe
Leo Sayer kom Suid-Afrika toe