Van ’n spesiaal saamgestelde kamerorkes en immergewilde koor, tot kwartette, trio’s, duette en hope ander musikale verrassings.
Sleutelwoord Argiewe:Magdalene Minnaar
“Ah! non credea mirarti”
Uitvoering van Adina se slaapwandel-aria uit Vincenzo Bellini se La Sonnambula as deel van die produksie Waansin .
Bastien und Bastienne
’n Skreeusnaakse weergawe van Mozart se eerste opera Bastien und Bastienne – geskryf op 12-jarige ouderdom.
La Voix Humaine
’n Eenvrou-konsert vir sopraan gekomponeer deur Francis Poulenc.
Elijah deur Felix Mendelssohn
Elijah, Mendelssohn se oratorium, se kernmateriaal is een van die aangrypendste temas in die geskiedenis van religieuse koormusiek en is saam met Händel se Messias waarskynlik dié gewildste oratorium.
Olga Scheps @ Johannesburg Internasionale Mozart Fees
Die Duits-Russiese pianis Olga Scheps is een van die hoogtepunte op vanjaar se program by die Johannesburg Internasionale Mozart Fees.
#NAF16 (The) Last Supper
Hierdie stuk is ’n kragtige grafiese voorstelling van wat die slagoffer van seksuele misbruik moet deurgaan – soms skokkend.
Mein Herr Marquis
Die sopraan Magdalene Minnaar met “Mein Herr Marquis”, uit Die Fledermaus van Johan Strauss II.
#suidoosterfees Krygslied
Biblioteek Musiek Produksies stel ‘n fassinerende program bekend wat die uitdrukking van droef, wanhoop en kwaad, wat ontstaan tussen bevolkingsgroepe gedurende konflik, bestudeer.
#kknk2016 Fragment
’n Onkonvensionele kombinasie van Afrikaanse gedigte, solo marimbaspel en beeldskone projeksies.