Hierdie stuk is ’n kragtige grafiese voorstelling van wat die slagoffer van seksuele misbruik moet deurgaan – soms skokkend. Die invloed van die oortreder op ’n dorp en die breë gemeenskap word ook aangeraak.
Dit is gebaseer op die boek van Pinto Ferreira.
Met: Teri Scott en Ignatius van Heerden
Regisseur: Lihan Pretorius
Teks: Weslee Swain Lauder
Choreografie: Ignatius van Heerden
Klankbaan: Magdalene Minnaar
Vervaardiger: Leftfoot Productions
Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 18 –
Kaartjies: R75
Plek: Glennie Festival Centre, Grahamstad
Datum: 4,5 & 7 Julie 2016
(The) Last Supper
#NAF16 (The) Last Supper
Roekeloos
2
