Chris Chameleon, een van Suid-Afrika se mees geliefde kunstenaars, vier in 2025 die 20ste herdenking van sy belangrikste album, Ek Herhaal Jou.
Sleutelwoord Argiewe:Chris Chameleon
Chris Chameleon in die Kaap
Innoverend, produktief en eindeloos kreatief, Chris Chameleon het bekend geword in Suid-Afrika en die buiteland as ‘n musikale verskynsel.
Voshaarnooi – nuwe weergawe van Chris Chameleon en Mauritz Lotz
“Voshaarnooi” is pas opgeneem deur Chris Chameleon, met ghitaarbegeleiding deur legendariese Mauritz Lotz.
Chris Chameleon in ‘n BOO!tiful geraas
Vanjaar is die mondigwording van Boo!, een van Suid-Afrika se mees opwindende musiekuitvoerprodukte.
Kat & Wolf
Hierdie musikale projek is gebore uit die begeerte van Chris Chameleon en Daniella Deysel om buite die kou van hul gevestigde name op vryer vleuels te sweef.
CH3 met Chris Chameleon en CH2
Die legendariese en veelsydige Chris Chameleon van Boo-faam deel die verhoog met die virtuose, internasionaal-gerekende Sama-wenners CH2.
Oppiwater Kunstefees 2018 program
Die Oppiwater Kunstefees vaar vanjaar vanaf 15-20 April 2018 op die MSC Sinfonia vanaf Durban na Mosambiek.
Ekstravaklassiek!
Beleef ’n klankextravaganza wat afskop met die Misa Criolla, vertolk deur Chris Chameleon en die Nasionale Jeugkoor.
Flennie die Snare
Bantom hom so
En flennie die snare
Ek is verlief op die kind
Die son slaan vuur uit die sweetvoshare
Ek is verlief op die kind
Die intimiteit van ons greep
Die video van die eerste enkelsnit van Chris Chameleon se nuwe album het verlede week verskyn.