Ekstravaklassiek! Beleef ’n klankextravaganza wat afskop met die Misa Criolla, vertolk deur Chris Chameleon en die Nasionale Jeugkoor.