Op ’n doodgewone aand in September 1990 lui die telefoon. “Hallo, Ockie, dis tannie Christa Steyn wat praat,” sê die stem aan die ander kant.
Sleutelwoord Argiewe:Vryfees
#Vryfees Wals met Wene
Word weggevoer na die wonderwêreld van die Weense wals.
#Vryfees Return of the ancestors
Met ’n knik in die rigting van Woza Albert!, waarin Jesus na Apartheid-Suid-Afrika gekom het, stuur die voorvaders ’n afvaardiging na 2014 se Suid-Afrika om te sien of hul offer die moeite werd was.
#Vryfees Play me
Oor wat gebeur as die krake in ’n verhouding nie reggemaak word nie.
#Vryfees Beset
Adele is ’n foonseksoperateur.
#Vryfees CH2 – Vuurwarm
’n Sama-toekenning, verskeie konserte oorsee en toere in Suid-Afrika het CH2 gevestig as een van die beste kitaarduo’s in die land.
#Vryfees: Blondes: Elgar, Elton & Elvis
Die drie uiteenlopende El’le se musiek het iets gemeen – dit gryp steeds die hart aan!
#Vryfees This picture of us
Twee jong, lewendige, skeppende talentvolle dansers debuteer in hul oorspronklike kontemporêre dans- en vertolkende kunsproduksie, ’n boeiende reis van self-ontdekking.
#Vryfees A night with great song writers
Roger Whittaker is ’n projek waarop Henk Botes hom al lank wil toespits, die mense vra daarvoor.
#Vryfees Een kleine Lientjie
Lientjie se ouers het onlangs getrek na ’n nuwe dorp …