Die gedugte duo van Niël Rademan en Lucas Heinen voer menige genres uit en dié konsert is geen uitsondering nie. Klassiek tot Kabaret bestaan uit bekende virtuose melodieë vir trekklavier en klavier, sowel as en liedere uit musiekspele, selfgeskrewe musiek en klassieke treffers.
Sleutelwoord Argiewe:Niël Rademan
Toyota Musiekfees 2023
Met 46 aanbiedings – van stadiongrootte tot klein en intiem, kry jy alles van buitelugkonserte tot kabaret, uitgelate optredes met jazz, rock, rumba, hip-hop en pop.
Gestroop – Niël Rademan
Niël Rademan is ‘n sanger-pianis wat wat ‘n reuse verskeidenheid musiek met ‘n unieke interpretasie sing.
Boereseun tot Brel
Hierdie is ‘n nostalgiese musiekproduksie wat getuig van eenvoud en gestroop is van alle pretensie.
Puik vermaak vir almal by die Suidoosterfees
Die Suidoosterfees doen sy slagspreuk, “’n Fees vir almal!” in 2021 gestand met ’n verskeidenheid produksies wat van 26 April tot 2 Mei by Artscape opgevoer word.
Musical Moments
Hierdie is ‘n lekker-luister-program vol genotvolle oomblikke uit die bekendste musiekblyspele.
Suidoosterfees 2019 – ‘n fees vir almal
Die 16de jaarlikse Suidoosterfees vind vanaf 24 tot 30 April by die Artscape-teatersentrum plaas en
sluit op 1 Mei by die Kaapse Stadsaal af.
Die soldaat se storie
Musiekinstrumente is die karakters in dié vertelling propvol humor en drama.
Carmen – in die kleine
Hierdie konsertweergawe van een van die gewildste operas in die klassieke kanon is spesiaal vir hierdie geleentheid gereduseer tot ’n uurlange werk, sonder om enige
integriteit van die oorspronklike stuk in te boet.
#TuinVanDigters Taal Tango
Hierdie vierstuk musici vervleg kontemporêre en klassieke musiek met die nodige integriteit.
