Met 46 aanbiedings – van stadiongrootte tot klein en intiem, kry jy alles van buitelugkonserte tot kabaret, uitgelate optredes met jazz, rock, rumba, hip-hop en pop.
Sleutelwoord Argiewe:Frazer Barry
Bientang: bloedspoor/!nau
Bientang het op die agterkant van ’n spyskaart ontstaan.
Die liedjiemakers bring bekendes en nuwelinge bymekaar
Die musiek is beeldskoon, eerlik en onpretensieus en is ’n getuigskrif van ons Suid-Afrikaanse musikale landskap en kultuurskat.
Nuwe groep liriekskrywers meld aan vir mentorskap deur Suidoosterfees en Jakes Gerwel Stigting
Ses opkomende liriekskrywers is gekeur vir die Suidoosterfees en die Jakes Gerwel Stigting se tweede liriekskryfmentorskapprogram.
Uitnodiging aan liriekskrywers wat eg Suid-Afrikaanse klanke skep
Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees nooi liriekskrywers en sangers wat oorspronklike liedjies in Afrikaans, Engels of isiXhosa skep om aansoek te doen vir deelname aan ’n uitgebreide mentorskapprogram.
Maanskyn
Uiteindelik het ons weer Afrikaanse musiek vir die pad.
A Child in a Faraway Land
Die Suidoosterfees en die Jakes Gerwel Stigting vier Nelson Mandeladag vanjaar met ’n spesiale projek.
Opkomende liriekskrywers gesoek vir mentorskap-program
Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees bied vanjaar vir die eerste keer ’n mentorskap-program aan vir opkomende liriekskrywers en sangers wat oorspronklike liedjies in Afrikaans, Engels of isiXhosa skep.
#TuinVanDigters Tribal Echo
Tribal Echo met hulle vars musikale styl wat hul Klip Kop Rock noem, is een van die energiekste musiekgroepe in die land.
Wasgoedlyn
Die filosoof Plato het gesê: jy leer meer van ‘n mens in ‘n uur se spel as in ‘n jaar se praatjies.