Bientang het op die agterkant van ’n spyskaart ontstaan, met dié woorde: “Die laaste strandloper.” Hierdie verwerking van Jolyn Phillips se bekroonde digbundel verken die legende van ’n Khoivrou wat gewoon het in ’n grot digby die plek wat ons vandag as Hermanus ken. Die spelers gebruik verskillende storievertel- en musiekvorme om gestalte te gee aan ’n historiese en kontemporêre bewussyn van inheems wees, en probeer ’n antwoord vind op die vraag: Hoe word ’n mens ’n laaste?

Vervaardiger: Attakwa-produksies
Met Charlton George, Deniel Barry, Frazer Barry en Jolyn Phillips
Teks: Jolyn Phillips
Regie: Amelda Brand
Musiekregisseur: Frazer Barry
Musiek: Frazer Barry en Jolyn Phillips
Ontwerp: Maia Lehr-Sacks
Beligtingsontwerp: Bennie Arendse
Choreografie: Kayla van der Merwe
Produksie- en verhoogbestuur: Amber Fox-Martin
Assistent-verhoogbestuurder: Lulu Kieser

Taal: Afr
Ouerbegeleiding

Venue: Zip Zap Dome
Datum en tyd: 30 April 10:00, 1 Mei 13:00
Tydsduur: 70 min
Prys: R125
Bientang
Bientang

Lewer kommentaar

Leave a Reply