Die groep vrolike meisiekinders van so flussies kom skielik gillend en met uitroepe van: “Tommie, Tommie!” om ‘n draai in die wa-pad gehardloop.
Outeur Argiewe:Roekeloos
Carmen van Tonder se Oorlog
Oorlog is ‘n kreet. ‘n Lied vir elkeen wat al gevoel het hulle is vasgevang in ‘n stryd met hulself, die wêreld, verhoudings of enige ander uitdaging wat dit laat voel asof oorwinning buite bereik is.
Gedigte van Deslin Fortuin
Nog a nuwe jaar sonder jou,
Waar’s die dae wat jy my in jou arms vou,
Baie dae, weke en maande gaan verby
Die verlange a.g.v. jou dood laat my nog ly.
Afrikaans, My Taal (FAK Weergawe)
Afrikaans is nie net ’n taal wat Logan Pietersen sing nie — dit is iets wat hy dra.
Zoé ruk die masker af oor uitbranding en die prys van drome
Die Afrikaanse kunstenaar Zoé keer terug met haar nuwe enkelsnit, “My Hede” — ’n eerlike, angstige en diep persoonlike lied wat die spanning vasvang tussen drome
najaag, uitbranding oorleef en probeer sin maak van die wêreld waarin jy jouself bevind.
Vergete herinneringe
Die woorde gly stadig deur sy gedagtes soos ’n lied wat hy iewers gehoor het, maar nie kan plaas nie.
Oudisies vir Liewe Heksie
Verna Vels se geliefde Liewe Heksie, wat terloops op 42 April verjaar (ja, 42!), kruip geslag ná geslag diep in kinderharte.
Wraak
Die disko het weergalm van die musiek. Midde in die lawaai, was ek al goed warm,
waar ek daar by ‘n tafel gesit het.
Gly mamma gly
Afrikaanse rockgroep Millennium is terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat luisteraars van die eerste sekonde af op ’n wilde, energieke rit neem.
Huis toe – Loufi
“Hierdie song is vir die broken winged bird,” sê Loufi.
