Die Suid-Afrikaans-gebore danser Daniella Venter gaan dié week haar pointe-skoene in Johannesburg vasgespe en by die WGRUV Dance Company aansluit as gasdanser in Highlights: Tracing the Line — ’n produksie wat van 20 tot 23 Augustus by die UJ Arts Centre aangebied word.
Sleutelwoord Argiewe:Jessica Lang
Highlights
Geagte kulturele fynproewers, die dans-gode van WGRUV (uitgespreek soos ‘n geheime klub waarvan jy nog nie weet nie) stel hul nuwe program, Highlights, bekend.
Trilogy of Notes
Die WGRUV-dansgeselskap gaan gehore betower met hul derde seisoen van 2024, met die aanbieding van Trilogy of Notes.
