Die Suid-Afrikaans-gebore danser Daniella Venter gaan dié week haar pointe-skoene in Johannesburg vasgespe en by die WGRUV Dance Company aansluit as gasdanser in Highlights: Tracing the Line — ’n produksie wat van 20 tot 23 Augustus by die UJ Arts Centre aangebied word.
Sleutelwoord Argiewe:WGRUV Dance Company
Ses nuwe danser vir WGRUV
Wanneer Letters of Reflection deur die WGRUV Dance Company van 09 tot 13 April debuteer by die Lesedi by Joburg Theatre, verwelkom hierdie nuwe kontemporêre balletgeselskap ses nuwe dansers.
