Geagte kulturele fynproewers, die dans-gode van WGRUV (uitgespreek soos ‘n geheime klub waarvan jy nog nie weet nie) stel hul nuwe program, Highlights, bekend.
Sleutelwoord Argiewe:WGRUV
Juxtapose
WGRUV skop 2026 af met ’n dramatiese terugkeer na die Roodepoort Teater en daarna die Mandela Bay Teaterkompleks met hul nuwe produksie Juxtapose.
