Die bekroonde Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Jan Blohm keer terug met ’n nuwe, diep persoonlike album, Tot Daar Waar Die Lig Is — ’n projek wat voel soos ’n belydenis, ’n gebed, ’n terugblik en ’n nuwe begin.
Sleutelwoord Argiewe:Jan Blohm
Tot daar waar die lig is
Die bekroonde Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Jan Blohm neem gehore op ’n diep persoonlike en musikale reis met sy splinternuwe vertoningsreeks, Tot daar waar die lig is – ’n viering van meer as twee dekades se liedjies, stories en groei.
Oos Wes, Tuis Bes!
Die Big Top Arena by Carnival City gaan op 11 April 2026 behoorlik skud wanneer die grootse musiekviering Oos Wes Tuis Bes weer hul opwagting maak.
Gian Groen en Jan Blohm sing Vollebors
Deur die oë van ‘n volk, met die klank van eerlikheid en trots, ontstaan ‘n lied wat baie meer as net ‘n deuntjie is – dit is ‘n beweging.
KleinGroenBlohm
Ervaar ’n unieke samekoms van drie van Afrikaans se mees geliefde sanger-liedjieskrywers – Herman Kleinhans, Jan Blohm en Gian Groen – saam op een verhoog as KleinGroenBlohm!
Tassies pak
Die talentvolle kunstenaar Tino, afkomstig uit Zimbabwe en tans woonagtig in Stellenbosch, is gereed om sy nuwe liedjie “Tassies Pak” op 7 April 2023 op alle digitale musiekplatforms bekend te stel.
Oewerfees 2021
6 en 7 November 2021
‘n Lekker egte Bo-Karoo Kuier op die oewer van die Oranje soos net die Prieskaners kan!
KKNK Mothership Sessions: Jan Blohm
Vir hierdie spesiale KKNK Mothership-sessie, ’n unplugged musiekkonsert, span Blohm kragte saam met die baskiktaarspeler Ashley Hilton Jacobs en John Masser op dromme.
KKNK Mothership Sessies
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) en Mothership Studios bied vanaf Donderdag 30 Julie tot Donderdag 24 September ’n eksklusiewe musiekreeks aan wat musiekliefhebbers in die gemak en veiligheid van hulle huise kan geniet.
