Die SAMA-benoemings vir 2010 is:
Sleutelwoord Argiewe:Jan Blohm
7 Jaar
Drie jaar gelede het Jan Blohm sy binnereis aangepak, sy siel gevind en die joernaal van sy omswerwinge is vasgevang as ‘n splinternuwe CD: 7 Jaar – as’t ware ‘n dagboek van die nuwe fase waarin hy hom bevind – ‘n nuwe gety.
Andries en my houtvrou
Agter elke sanger bly daar egter altyd een persoon waarsonder jy net nie kan nie.
Melkstraat
Hier in die land van die Arabiere lees ek met vreugde maar ook met ‘n hart vol verlange dat Jan Blohm so ‘n opgang maak in die Afrikaanse musiekwêreld.
St Tuiglik
Suikerbos Uitgewers stel op 15 & 16 Maart die debuutbundel van Bronkhorstspruit se digter, Piet de Jager, by die Centurion Teater vry. St Tuiglik is die naam van die produksie en Ouhout is die bundel se naam.
In die arms van die nag
Iewers verlede jaar, min of meer hierdie tyd (and it seems a lifetime away, of ten minste liters en liters se verkwisting), het woord ons hier onder in die Kaap bereik van Bacchus Nel.
Tassenberg Rock Show, Cederbergfees
Is dit dagga wat ek ruik? Ek neem aan die persoon wat dit rook het ook die sitplekke uitgepak. Ek hou van sit, maar by ‘n rock show? Is ek terug in Port Elizabeth?
Melkstraat Confessions
Jan Blohm is duidelik the real deal.
Jan Blohm
Hy is ongeveer 25 jaar gelede in Kroonstad gebore. ‘n Libra, in die jaar van die rot.
