Moedersdag met Frieda van den Heever in Ma, ek skryf vir jóú …
Sleutelwoord Argiewe:Frieda van den Heever
Airdrop – jy’s nou hier
Frieda van den Heever is terug met nuwe songs wat vir die eerste keer by Die Boer gehoor kan word na haar vertoning Spoorsny in 2025 gehore diep geraak en verskeie kere laat terugkeer het.
Frieda van den Heever, Mauritz Lotz, Jonno Sweetman
Gaan luister op 15 Mei en 5 Junie na die musiek van Spoorsny en meer. Frieda van den Heever gaan saam met die uitstekende musikante, Mauritz Lotz en Jonno Sweetman op die verhoog wees. By Die Boer teater restaurant in Durbanville op 15 Mei en 5 Junie Kaartjies kos R 230 en is beskikbaar …
Lees meer “Frieda van den Heever, Mauritz Lotz, Jonno Sweetman”
Frieda van den Heever by Die Boer
Kom luister op 19 Januarie en 7 Februarie by Die Boer teater in Durbanville om 20h30 na die musiek van Spoorsny en meer.
Spoorsny
Spoorsny is Frieda van den Heever se eerste vollengte Afrikaanse album.
Toyota Musiekfees 2023
Met 46 aanbiedings – van stadiongrootte tot klein en intiem, kry jy alles van buitelugkonserte tot kabaret, uitgelate optredes met jazz, rock, rumba, hip-hop en pop.
Skoonveld
Frieda Kruger – stemkunstenaar, liedjieskrywer en musikant – span kragte saam met van ons land se mees begaafde musikante om liedjies uit haar eie pen lewe te gee op die verhoog.
Amanzi – chant vir my dorsland
Gedeelde dors, dieper dors en ons ewige passie vir water.
Sê jy ek’s dik 3 … tripple dekker
Met: Yolandé Rabé & Marika van Heerden
#TuinVanDigters Eybers – Nooit volprese
Kom luister na van die mooiste verse van Elisabeth Eybers.
