Bekroonde aktrise en sangeres-liedjieskrywer Marleé van der Merwe stel haar nuutste enkelsnit, “Vuurpyl,” bekend – ’n vuurwarm snit wat die kragtige oomblik vasvang wanneer ’n lank-verborge droom uiteindelik vlam vat.
Sleutelwoord Argiewe:Fred den Hartog
Brandon Miles “Vat Vas”
Brandon Miles is terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat die hart van elke Suid-Afrikaanse kuier vasvang.
Shan Read onthou die somer
Daar’s ’n sekere gevoel wat net die somer kan bring – sout op jou vel, ’n kitaar teen sononder, en ’n vakansieromanse wat jy nooit vergeet nie.
Check vir My
Een van SA se mees gewilde jong sangers, Jaakie, is `n wakeboard kampioen met vier powerhouse enkelsnitte tot op hede.
Hulle – Jaakie en Jack Parow
Hierdie is die verhaal van `n romantiese Afrikaanse popster van Stellenbosch met die naam Jaakie, en sy droom wat uiteindelik waar geword het.
Hart se Taal
Werner van der Hoven se Afrikaanse debuut-album Hart se Taal is vroeër vanjaar uitgereik.
Sewe Sakke Hoop
Die veelbekroonde Suid-Afrikaanse sanger Arno Carstens se nuutste Afrikaanse skepping,`n 5-snit EP getiteld Sewe Sakke Hoop, is onlangs uitgereik.
Die Dans Ding
Wat is Die Dans Ding? Uit David Fourie se perspektief?
Spoorsny
Spoorsny is Frieda van den Heever se eerste vollengte Afrikaanse album.
Liefde is ’n werkwoord
Corné Pretorius het “Liefde is `n Werkwoord” in studio geskryf en opgeneem saam met Hunter Kennedy en Fred den Hartog.
