Een van SA se mees gewilde jong sangers, Jaakie, is `n wakeboard kampioen met vier powerhouse enkelsnitte tot op hede.
Sleutelwoord Argiewe:Van Straten
Kolwyntjie
Jaakie en Van Straten se “Kolwyntjie” is ’n liefdeslied wat net so sag soos dit avontuurlustig is, en dit beskryf ’n romanse wat soet, sorgvry en vry van verwagtinge is.
