Maak gereed om ’n aangrypende reis aan te pak oor die lewens van ’n paar van Suid-Afrika se mees suksesvolle individue, onder leiding van dr. Johan Beukes.
Sleutelwoord Argiewe:Hunter Kennedy
Nuwe aanlyn reeks ondersoek die suksesgeheime van bekende Suid-Afrikaners
Dr. Johan Beukes, hoëprestasieleierskapafrigter en inspirerende spreker, het pas ’n opwindende nuwe aanlyn reeks bekendgestel wat op suksesvolle Suid-Afrikaners fokus.
Ken jy al vir Nora Vlok?
Appel het Die Heuwels Fantasties by The Doors in Johannesburg gaan kyk toe hy 19 jaar oud was. Hy vertel: “Dit was soos roomys in my ore. Total bliss!” Jare later is Appel self, nes Die Heuwels, van Suid-Afrika se mees geliefde en mees suksesvolle kunstenaars en nou het dié twee saamgespan om `n splinternuwe somerliedjie in Desember 2022 uit te …
Corné Pretorius reik treffende video vir nuutste enkelsnit “Ek Wil Glo” uit
Die gewilde nuwe sanger Corné Pretorius het pas `n video vir sy nuutste enkelsnit “Ek wil glo” uitgereik.
Bellville eerste van nuwe album
“Bellville” is die eerste nuwe enkelsnit vanaf Die Heuwels Fantasties se nuwe album met die titel C’est La Vie wat vroeg in September uitgereik word.
Wat dit vat
Dit was pret, dit was plesier en dit was ’n malligheid op note.
Die Heuwels Fantasties se nuwe album Volume vandag uitgereik
Op Die Heuwels Fantasties se agste ateljee album, Volume, sien ons hoe hierdie konstante innoverende groep, hulle negentigs invloede in die huidige digitale- stroom- era inspan.
Halfvol – die album
Die streng inperkings-reëls in 2020 het vir Corné Pretorius, `n bedrywige besigheidsman, skielik die kans gegee om sy droom om `n sanger te wees, te begin uitleef. Binne `n jaar het hy reeds groot sukses behaal met sy debuut-liedjies “Vuur en Vlam”, “Vergewe My”, “Halfvol” en “Biertjies.” Die nuutste enkelsnit “Liefde is `n Werkwoord” is verlede …
Hunter Kennedy gesels met Zybrandt oor sy musiek
Zybrandt met die gerusstellende, diep, donker stem, het sommer met die intrapslag vele aanhangers gewerf.
Liefde is ’n werkwoord
Corné Pretorius het “Liefde is `n Werkwoord” in studio geskryf en opgeneem saam met Hunter Kennedy en Fred den Hartog.