Twee lekker sorgvrye treffers wat daai rooi gebrande litte op die vakansie strande behoorlik gaan losmaak, is onlangs deur Die Heuwels Fantasties uitgereik.
Sleutelwoord Argiewe:Hunter Kennedy
Jy stel my teleur
“Jy Stel my Teleur” is die eerste enkelsnit vanaf `n vollengte DHF album wat eersdaags uitgereik word.
Nagligte
“Word wakker. Staan op. Gaan werk toe. Word wakker. Staan op. Gaan huis toe. Die siklus herhaal homself tot vervelens toe. Wat gaan van ons word?”
OKAY! Nuwe album van Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties is terug met ‘n splinternuwe album.
Sporadies Nomadies
“Sporadies Nomadies” is ‘n Fokofpolisiekar liedjie. Francois van Coke, Hunter Kennedy en Pierre Greeff voel dat dit hul leefstyl nogal goed opsom.
As almal ver is
‘n Samestelling deur Juanita Swanepoel uit die bloemlesing van Danie Marais.
Nuwe Stemme 4
Die Nuwe Stemme-reeks is ‘n opwindende projek waarmee Tafelberg-Uitgewers publikasiegeleenthede skep vir jong digters.
Fokofpolisiekar – die movie
In Fokofpolisiekar, die movie, klim fokofpolisiekar op die preekstoel.
2 – 21
Dié gig-teaterstuk skop af met ’n vertoning deur Van Coke Kartel, waarna Francois van Coke in ’n beerpak die storie van sy en Hunter Kennedy se verlore liefdes en lewe vertel.
Monoloog in Stereo
Die liedjies is stadiger – rock ballades, sou ons hulle kon noem, maar moenie nou begin dink aan Richard Marx se “Hazard” en terselfdertyd julle Disprins begin fynmaal en in hompe saam met Ricoffy afsluk nie (asseblief). Dink eerder Metallica se ballades, want Fokofpolisiekar is per slot van sake ‘n rock band en slapvoël-rock sit nou maar eenmaal nie in hul broeke nie …
