Nominasies vir MK Awards 2013

MK is terug met die 7de jaarlikse MK Awards wat SA se top musiek talent in 10 kategorieë plaas vir aanhangers om hulle gunstelinge te kies.

Vryfees 2012 Telbord

Ons teiken nou die #Vryfees in Bloemfontein om vas te stel hoe die man op straat en kritici werklik voel oor vanjaar se produksies en kunstenaars.