Roekeloos
1 Julie
Francois van Coke is al meer as 10 jaar op die toneel, meer bekend as voorsanger van fokofpolisiekar en Van Coke Kartel.
Sy jongste vertoning is op eie houtjie en hy speel akoestiese weergawes van al die gunsteling fokofpolisiekar en Van Coke Kartel liedjies.
19 Julie is hy by Die Boer in Durbanville. Kaartjies is R120. Bespreek by 021 979 1911.
