Hugh Masekela in Concert
Roekeloos
11 Julie
Roekeloos
11 Julie
Hugh Masekela is ’n wêreldbekende trompetspeler, orkesleier, komponis, sanger en politieke stem.
Masekela het reeds meer as 40 albums agter sy naam, om nie te praat van die talle ander waarop hy ’n buiging maak nie. Hy het Suid-Afrika se hoogste verering ontvang, Die Orde van Ikhamanga. Die Virginiese Eilande het ’n Hugh Masekela-dag.
Hy is vir een aand in Grahamstad.
Met: Hugh Masekela, Randal Skippers, Cameron Ward, Fana Zulu, Lee-Roy Sauls & Godfrey Mgcina
Genre: Musiek
Plek: Guy Butler-teater, Grahamstad
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R130
Datum: 12 Julie 19h00
