Die wêreldbekende trompetspeler, orkesleier, komponis, sanger en politieke aktivis, Hugh Masekela, is vandag oorlede in die ouderdom van 78-jaar. Masekela word beskou as een van die invloedrykste jazz-musikante in musiekgeskiedenis. Hy is oorlede na ’n lang worsteling met prostaatkanker. Masekela het meer as 40 albums agter sy naam, om nie te praat van die talle …
Sleutelwoord Argiewe:Hugh Masekela
#NAF Hugh Masekela in Concert
Hugh Masekela is ’n wêreldbekende trompetspeler, orkesleier, komponis, sanger en politieke stem.
Labels
Suid-Afrika se diverse musiekgeskiedenis word tans herdenk met ‘n uitstalling by die Iziko Slawekwartier in Kaapstad.
Masekela vir Grammy benoem
Die Suid-Afrikaanse trompetspeler en komponis Hugh Masekela is benoem vir ‘n Grammy in die kategorie vir die beste wêreldmusiek-album.
Songs of Migration
Dié knap ontwerpte vertoning by die Kunstekaap Operahuis is vol rou emosie, uitbundigheid en passievolle storievertelling.
Miriam Makeba
Miriam Makeba, of soos sy bekend was, Mama Afrika, het gister aan ‘n hartaanval beswyk.