Die Suid-Afrikaanse trompetspeler en komponis Hugh Masekela is benoem vir ‘n Grammy in die kategorie vir die beste wêreldmusiek-album. Sy album Jabulani is benoem.