Hier is vanjaar se Grammy-wenners:
Sleutelwoord Argiewe:Grammy
Masekela vir Grammy benoem
Die Suid-Afrikaanse trompetspeler en komponis Hugh Masekela is benoem vir ‘n Grammy in die kategorie vir die beste wêreldmusiek-album.
2011 Grammy-wenners
Hier is vanjaar se wenners:
John Barry 1933 – 2011
Die bekroonde komponis John Barry is verlede Sondag oorlede in New York.