Dis al duidelik vanaf 1962, James Bond is nie op sy bek geval nie. Hier is ’n paar gunstelinge, almal in een video.
Sleutelwoord Argiewe:James Bond
James Bond en die tannie wat so sit en suig
deur Gerda Niemann In ons buurt was daar ‘n lekkergoedwinkel wat goedkoop lekkergoed verkoop het. Verdagte suigstokkies vir onder R5 en ysies wat basies water was vir R1 elk. Die tannie wat daar gewerk het het altyd aan iets gestaan en kou of suig. Sy het swaar asemgehaal en kon ook nie sonder hulp beweeg …
The Art of Robert E. McGinnis
Lank lank gelede. Voor die Internet en voor elektroniese grafika, was ’n boek se voorblad bepalend vir verkope.
James Bond, Ontbloot – Die Naakte Waarheid Agter Brittanje se Beroemdste Geheime Agent
Heinz Mödler se James Bond, Ontbloot – Die Naakte Waarheid Agter Brittanje se Beroemdste Geheime Agent is vermaaklik en toeganklik.
Nuwe James Bond-roman
Die uitgewers Jonathan Cape het bekendgemaak dat ‘n Nuwe James Bond-roman op 26 September 2013 vrygestel word.
Robert McGinnis
Robert McGinnis is ‘n illustreerder wie se werk op meer as ‘n duisend voorblaaie van sagteband, supermark literatuur gepryk het.
John Barry 1933 – 2011
Die bekroonde komponis John Barry is verlede Sondag oorlede in New York.
The World Is Not Enough
Wat kan dan nou gesê word oor die man wat ´n lisensie het om dood te maak?